2025 SKOOLFOOIE

LET WEL

  • Die 2 of 3 dae per week opsie is ALLEENLIK vir die JONGSTE TWEE KLASSE – m.a.w Kruipers en Sonneblomme – Vir die ander klasse is slegs 5 dag pakkette beskikbaar – ongeag hoeveel dae per week u kind bywoon.
  • ’n Eenmalige (nie-terugbetaalbare) registrasiefooi is betaalbaar met aanvaarding van ’n aansoek: R1700
  • Jaarlikse opvoedkundige fooi: R500 per kind / R700 per gesin vir huidige leerders
  • Om uit Steggies se kombuis te eet kos R530/maand. Indien jy eerder jou eie kos wil saam stuur, gesels asb. met die kantoor.

5 VOLDAE

R 5 025 Maandeliks vir 12 maande
  • + R530 kosfooi
  • Alle klassies welkom
  • 5 voldae per week
  • 07:15 – 17:30
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

3 VOLDAE

R 3 470 Maandeliks vir 12 maande
  • + R315 kosfooi
  • Slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 3 voldae per week
  • 07:15 – 17:30
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

2 VOLDAE

R 2 415 Maandeliks vir 12 maande
  • + R215 kosfooi
  • Slegs slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 2 voldae per week
  • 07:15 – 17:30
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

5 HALFDAE

R 3 618 Maandeliks vir 12 maande
  • + R530 kosfooi
  • Alle klassies welkom
  • 5 halfdae per week
  • 07:15 – 12:00
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

3 HALFDAE

R 2 525 Maandeliks vir 12 maande
  • + R315 kosfooi
  • Slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 3 halfdae per week
  • 07:15 – 12:00
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

2 HALFDAE

R 1 717 Maandeliks vir 12 maande
  • + R215 kosfooi
  • Slegs slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 2 halfdae per week
  • 07:15 – 12:00
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

5 SLAAP DAE

R 4 285 Maandeliks vir 12 maande
  • + R530 kosfooi
  • Alle klassies welkom
  • 5 dae per week
  • 07:15 – 14:10
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

3 SLAAP DAE

R 2 840 Maandeliks vir 12 maande
  • + R315 kosfooi
  • Slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 3 dae per week
  • 07:15 – 14:10
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

2 SLAAP DAE

R 1 931 Maandeliks vir 12 maande
  • + R215 kosfooi
  • Slegs kruipers en sonneblomme klassies
  • 2 dae per week
  • 07:15 – 14:10
  • middagete & snack ingesluit
  • Alle vakansies behalwe Julie 1 week oop. Sluit op 15 Desember.

NB: Skoolfonds is betaalbaar vir 12 maande van die jaar – al hou u vakansie of is u kind siek.

Ons vra minstens een kalendermaand skriftelike kennisgewing indien u beplan om die skool te verlaat (hoe vroeër u dit kan aandui hoe beter) – dit geld ook vir nuwe inskrywings vroeg in die nuwe jaar. Geen kennisgewings is geldig vir Desember nie (Nov tel dus nie as kennis maand vir Desember nie – selfs al keer u kind nie weer terug na die skool in die nuwe jaar nie.) Die laaste datum waarop kennis dus kan geskied is 1 Oktober vir die einde van Oktober. GEEN uitsonderings sal op hierdie reël gemaak word nie.

NASORG

Ons bied nasorg vir kinders tot en met Gr3. Eie vervoer is egter nodig – want Steggies vervoer nie tans enige kinders nie. Tydens nasorg speel kinders vrylik, eet en doen ontwikkelings-aktiwiteite. Indien huiswerk hulp benodig word doen ons dit met graagte.

BETALING

Bank Besonderhede

  • Nedbank  (Business Winelands Tak – 198675)
  • Rek nr: 1060803097
  • Gebruik asb familie kodes op u staat of u kind se naam en van as verwysing.

Wyse van Betaling

  • Skoolfonds is betaalbaar voor die 3de van elke maand
  • Slegs elektroniese betalings word aanvaar – geen kontant/ tjeks. 
  • Betaling kan maandeliks, per kwartaal of oor 10/11/12 maande.
  • Ons sirkuleer maandeliks state wat skoolfooie en projekte reflekteer.

Addisionele Kostes

Ons hou ook daarvan om minstens een keer per kwartaal ‘n tema-verwante uitstappie of instappie aan te bied. Daar is dikwels ‘n minimale toegangsfooi vir die tipe besoeke betaalbaar. Ons kommunikeer dit als per gebeurtenis kwartaal deur die jaar.

Sluit aan by Myschool

Help Steggies om korporatiewe sosiale verantwoordelikhede te realiseer vir verdienstelike sake in ons plaaslike gemeenskap deur aan te sluit by Woolworths MySchool. Dit kos u niks en u kan tot 3 begunstigde kies. Tot 1% van die totale kostes wat u spandeer by Woolworths word dan geskenk aan die instansie wat u kies, teen geen koste aan u.